• Twitter
  • Facebook
  • Instagram

kom soek my

Fotografie deur Yane Greeff© en Steve D’Elboux©

Sidney Gilroy is op 1 Junie 1980 op Virginia gebore. Later verhuis hy saam met sy ouers na Harrismith in die Oos-Vrystaat en in 1998 matrikuleer hy aan Newscastle Hoërskool. Hy studeer aan die Universiteit van Pretoria en begin kort daarna 'n loopbaan in die ingenieursbedryf.

 

In 2015 begin hy as stokperdjie kortverhale skryf. Sy eerste roman vir volwassenes verskyn in 2019 by Human en Rousseau.

 

Sidney woon in Nederland. 

die ou

die blog

die boeke